'n Sleepwa-romp of -syskirt is 'n toestel wat aan die onderkant van 'n oplegger vasgemaak is, met die doel om aërodinamiese weerstand wat deur lugturbulensie veroorsaak word, te verminder.